De Oude Pastorie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Antoné Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Tanya C - Mei 2024
Algehele gradering
Goeie ligging. Mooi! Skoon! Netjies!
De Oude Pastorie se terugvoer
Dankie Tanya,
Dit is super lekker om gawe mense te ontvang en te ontmoet!
Groete,
Johann & Antoné
Sean B - Apr 2024
Algehele gradering
Spacious spot, well equipped, complimentary rusks, lovely linen, ensuite rooms.
De Oude Pastorie se terugvoer
Thank you, Sean! Always a pleasure to host lovely guests.
Janrik O - Mrt 2024
Algehele gradering
Ou wêreld gemak en genot.
Roger B - Mrt 2024
Algehele gradering
Top!
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Janine V - Sep 2023
Algehele gradering
Absoluut alles wat 'n mens nodig het vir 'n bietjie ontsnap en stil wees.
Zelda E - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
De Oude Pastorie se terugvoer
Baie, baie dankie! Die grootste voordeel van die gasvryheids-bedryf is dat ons wonderlike mense soos julle ontmoet!
Martin V - Apr 2023
Algehele gradering
Good, restful, and friendly environment.
Riaan D - Mrt 2023
Algehele gradering
Ongelooflik.
Harry R - Feb 2023
Algehele gradering
Prachtige locatie en een prachtig pand.
Almut B - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties, mooi, gerieflik.
Fransil K - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Netheid en puik geriewe.
De Oude Pastorie se terugvoer
Dankie Fransil! Dis ons voorreg om wonderlike mense van oraloor te ontmoet en ons hoop om julle weer te sien.
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekstraat 101, Swellendam, 6740, Wes-Kaap