Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Victoria-Wes

De Oude Scholen

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Antoinette P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Ontspanne en paradysagtig. Die plek is pragtig, als is mooi, skoon en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
De Oude Scholen
Goeie dag Baie dankie vir jul terugvoer. Voorspoedige 2026 word jul toegewens. Groete

Anneke D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2025

Gemaklik. Gemaklike plek vir 1 nag oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gert C
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2025

Gemaklik en veilig asook baie stil. Baie goeie oornag plekkie met vriendelike mense saam met ons dierekinders.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wilna W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Gasvrou het ons vriendelik ontvang. Verblyf is netjies, skoon. Heerlike, skoon, netjiese verblyf in ouwêreldse bekoring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-Marie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjies, mooi, veilig. Lekker om te oornag. Baie lekker gebly. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
De Oude Scholen
Baie dankie vir jul mooi terugvoer. Sal lekker wees om jul weer te sien. Groete

Pieter L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Lekker, gemaklik. 'n Gemaklike plekkie om te oornag. Lekker koel lugversorging, warm stort, skoon en mooi kamers en vriendelike gasheer. Neem net muskietgoed saam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marinda
De Oude Scholen
Baie dankie vir jou terugvoer. Was lekker om jul hier te hê. Geseende en voorspoedige nuwe jaar word u en u familie toegewens. Groete en sien tot volgende keer.

Johan C
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2024

Baie lekker, veilig en rustig. Baie gasvry en hartlik ontvang. Heerlik gebly, baie gasvry, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loraine R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2024

Sal weer daar oor nag. Baie netjies, net warm aircon het baie gehelp. Baie netjies gewees, die stort net bietjie klein, heerlik gerus. Sal weer daar oor nag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marinda
De Oude Scholen
Baie dankie vir jou terugvoer. Waardeer. Sien weer vorentoe. Voorspoedige 2025. Groete. Marinda

Elma D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2024

Waarde vir geld en vriendelike diens. Dit was 'n aangename verrassing om so 'n netjiese en goed toegeruste kamer vir so 'n redelike bedrag te kry. Die lugversorger was 'n groot bonus!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Auret Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1142f33b2f5535c7ba87f55e5372fcb55298c2c2b234cadac1b8b50f29966ffc120b77b33bed69458a1fab01b1234030d2b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 1 Auret Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.404799321418 23.11062522101
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang