4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Andringa Street, Oude Hoek, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oude Stellenbosch bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Stellenbosch en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die ander badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en wasmasjien toegerus is, en daar is ook 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank, platskerm-TV en lugversorging. Gaste kan ook op die balkon ontspan.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
VA Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 13 Andringa Street, Oude Hoek, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Oude Stellenbosch het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Andringa Street, Oude Hoek, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang