Pick your preferred language

English

Afrikaans

+24

8 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Farm Mooiuitsig, Matjiesrivier, Cango Valley, 47 km from Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

De Uiehuis bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n drieslaapkamerhuis. Dié huis is op 'n werkende plaas in die prentjiemooi Kangovallei, aan die voet van die Swartberg-bergreeks.

Dié huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het elk'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die groot hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en stort- en badgeriewe is beskikbaar.

Verder is daar 'n kombuis en 'n oopplan-sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Draagbare braaigeriewe is beskikbaar en gaste het toegang tot veilige parkeerplek.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gerhard L
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig, mooi rustige omgewing en huis was perfek. Baie lekker gebly. Pragtige ligging en die huis was perfek met die stoep as perfekte kuierp...
Sien meer
Des 2025
Deon V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, lekker en mooi. Baie lekker gebly, mooi ou huis. Maryna het sommer vir ons ys gebring sonder dat ons daarvoor gevra het. Net te mooi!
Des 2025
Jacques D
Saam met vriende
5.0
Puik. Puik ligging - netjies, ruim en lekker kuier!
Jun 2025
Ed V
Saam met vriende
5.0
Also restaurants in Manor, Kobus se gat and game lodge. A wonderful stay. The mountains are great, the house is much bigger than expect...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
John S
Gesin met tieners
4.6
Fantastic - Place is much better than the photos - Outdoor braai on the veranda. Fantastic place well located for Swartberg Pass and Ca...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Farm Mooiuitsig, Matjiesrivier, Cango Valley, 47 km from Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Uiehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Farm Mooiuitsig, Matjiesrivier, Cango Valley, 47 km from Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8fcffd5e2a5082d54b35fd802ec119133debbf392499420a9a82f90e7983c4127a151528db0ceab3a31aa8d9b46a596b3e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 8 mense 22 5 1 5 Farm Mooiuitsig Matjiesrivier, Cango Valley 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -33.400836856596 22.041539369673
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang