8 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Farm Mooiuitsig, Matjiesrivier, Cango Valley, 47 km from Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
De Uiehuis bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n drieslaapkamerhuis. Dié huis is op 'n werkende plaas in die prentjiemooi Kangovallei, aan die voet van die Swartberg-bergreeks.
Dié huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het elk'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die groot hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en stort- en badgeriewe is beskikbaar.
Verder is daar 'n kombuis en 'n oopplan-sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Draagbare braaigeriewe is beskikbaar en gaste het toegang tot veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Brita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Farm Mooiuitsig, Matjiesrivier, Cango Valley, 47 km from Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink De Uiehuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Mooiuitsig, Matjiesrivier, Cango Valley, 47 km from Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang