- 8 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Greenhill Lane, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
De View is in Paradise in Knysna en bied gerieflike B&B-verblyf met pragtige uitsigte oor die strandmeer en die Knysnakoppe.
Die eenheid bied 4 gastekamers wat na die Knysnakoppe front en bied ontspanning na 'n dag van rondrits tussen die plaaslike besienswaardighede, of 'n besige dag van sakevergaderings.
Elke standaardkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die luukse kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Elke kamer het 'n slim-TV met Netflix, gratis, onbeperkte WiFi, 'n haardroër, USB-kragpunt, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan op hulle persoonlike dek ontspan en elke oggend wakker word met 'n konintentale ontbyt wat op die dek of in die kamer bedien word. Daar is parkeerplek op die perseel.
Aktiwiteite in Knysna en die omliggende area sluit walviskyk, kabelgly, stap en bergfietsry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hans Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 2 Greenhill Lane, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink De View het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Greenhill Lane, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang