- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Pieter Hugo Street, Sandwyk Farm, Courtrai, Paarl South, 7624, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
De Villiers Family Farm bied verblyf in die eienaars se huis op 'n prentjiemooi plaas in Paarl. Dit is naby bekende restaurante, wynplase en besienswaardighede. Paarl is bekend vir sy natuurskoon, uitstekende wynkelders, koffiewinkels, asemrowende argitektuur en vrugte kultuur.
Verblyf word in 'n gastekamer op die grondverdieping van die eienaars se huis gebied. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Gaste het toegang tot 'n gaste-sitarea met 'n TV, DStv en 'n binnebraai-area.
Gaste kan die wingerd of boorde verken, fietsry of op die voetslaanpaaie gaan stap.
Paarl is die tuiste van verskeie beroemde wynlandgoed waar gaste kan gaan wyn- of kaasproe. Ander besienswaardighede sluit die Afrikaanse Taalmonument, Butterfly World, Paarl Berg Reservaat, Boschenmeer Gholflandgoed, Drakenstein Leeu Park en Le Bonheur Krokodilplaas.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Riana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 93
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Pieter Hugo Street, Sandwyk Farm, Courtrai, Paarl South, 7624, Wes-Kaap
- Gaste dink De Villiers Family Farm het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Pieter Hugo Street, Sandwyk Farm, Courtrai, Paarl South, 7624, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang