De Villiers Family Farm
Opsomming van Resensie
Riaan N - Apr 2022
Gemiddeld
Rus vir die siel.
Lisa M - Mrt 2022
Gemiddeld
Host was absolutely lovely and accommodating!
Lauren R - Mrt 2022
Gemiddeld
Lovely stay.
Winston B - Des 2021
Gemiddeld
Nice, warm and friendly.
Pendie V - Mei 2021
Gemiddeld
Aangenaam en aanbeveelbaar
Yvette L - Apr 2021
Gemiddeld
Gemaklike verblyf in pragtige omgewing.
Erna E - Apr 2021
Gemiddeld
Goeie gasvryheid van Boere.
De Villiers Family Farm se terugvoer
Julle is altyd welkom hier. Hoop om mekaar weer te sien.
Sue V - Mrt 2021
Gemiddeld
Excellent!
De Villiers Family Farm se terugvoer
Thank you for visiting us, Sue, it was lovely having you here with us. Please visit us again soon.
Claire L - Mrt 2021
Gemiddeld
Friendly and professional.
De Villiers Family Farm se terugvoer
It was lovely to meet you, Claire. Thank you for your visit. And being patient with me and my crazy household. Hope to see you again soon.
Natalie M - Mrt 2021
Gemiddeld
We just stayed one night due to business in Paarl, so this venue is perfectly situated.
De Villiers Family Farm se terugvoer
Thank you for your visit. Hopefully next time you can stay a bit longer and enjoy the scenery and lovely Wine Farms in the area.
Conway B - Feb 2021
Gemiddeld
Nice and quiet.
De Villiers Family Farm se terugvoer
Dit was aangenaam om julle hier by ons te hê, so deur al die gaos van honde en kinders. Dankie vir jul vriendelike geselsies. Kom kuier asb weer vir ons.
Helmon H - Nov 2020
Gemiddeld
Amazing. Beter as wat ons verwag het.
De Villiers Family Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Julle is altyd welkom hier. Kom kuier asseblief weer vir ons.
Boet B - Mrt 2020
Gemiddeld
Hartlik, netjies, rustig en veilig.
De Villiers Family Farm se terugvoer
Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Baie dankie dat julle hier by ons gekuier het. Hoop om mekaar weer te sien.
Wayne F - Feb 2020
Gemiddeld
Perfect setting and very convenient for our plans at the time.
De Villiers Family Farm se terugvoer
Thank you Wayne, hope to see you again. You are always welcome here.
Leigh S - Jan 2020
Gemiddeld
Awesome experience, tranquil and quiet.
De Villiers Family Farm se terugvoer
Thank you for your kind words. You are always welcome here. Please come and visit us again.
Deon B - Des 2019
Gemiddeld
Lieflike plaashuis.
De Villiers Family Farm se terugvoer
Julle is altyd welkom hier. Hoop om mekaar weer in die toekoms te sien.
Annette V - Nov 2019
Gemiddeld
Pragtige omgewing en rustige ervaring.
De Villiers Family Farm se terugvoer
Julle is altyd welkom hier. Was heerlik om julle te ontmoet.
Dominique B - Nov 2019
Gemiddeld
Definitely will recommend and go back to the De Villiers Family Farm.
De Villiers Family Farm se terugvoer
You are always welcome here. Thank you for your kind words.
Please come and visit again.
Jako T - Sep 2019
Gemiddeld
Wat 'n wonderlike ervaring!
De Villiers Family Farm se terugvoer
Julle is pragtige mense. Dankie dat julle by ons kom woon het. Dit was net so kort. Ons hoop om julle in die toekoms weer te sien.
Aimee S - Sep 2019
Gemiddeld
Dit was absoluut rustig, pragtig, spesiaal en persoonlik. Ons kan nie wag om terug te gaan nie.
De Villiers Family Farm se terugvoer
Altyd lekker om sulke vriendelike mense te ontvang. Julle is altyd welkom by ons. Ons hoop om mekaar weer te sien.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pieter Hugo-straat, Sandwyk plaas, Courtrai, Paarl-Suid, 7624, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom