+89

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 128 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Bev B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Baie lekker, gemaklik en skoon. Ons het vir 4 aande oorgebly in Vrolike Vark (b) en dit was voorwaar baie lekker, skoon, gemaklik en alles wat mens nodig gehad het. Regtig gemaklik en ek moet sê, die aircon in die kamer het regtig gehelp vir 'n uur of so voor slapenstyd om die vertrek warm te maak tydens daardie koue weer. Sal beslis weer daar wil kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelaine Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Fantasties, ons sal weer daar gaan woon. Ons het vir seker elke oomblik by De Vrolike Vark geniet. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons het die perfekte gasvrou gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Dis al ons derde keer in dieselfde eenheid, puik diens. Alles wat jy nodig. Dis al ons derde keer in dieselfde eenheid, puik diens. Alles wat jy nodig. Dis altyd skoon en netjies. Ons geniet dit baie met die diere wat vrylik rondloop en kom kuier. Elke dag mooi skoon by die boma vir die volgende braai. Julle sal ons nog gereeld sien kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustige verblyf. Genoeg aktiwiteite vir oud en jonk. Ongelooflik lekker. Pragtige eenheid. Gerieflik. Netjies. Stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shareen H
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Repeatable. Great, friendly animals and the location was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mapuleng G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Wonderful stay. The place is located inside Mabalingwe Nature Reserve. The unit is intimate, clean and very pretty. You get to see the animals roaming outside on the patio. The unit is cleaned every day. There's a game drive and restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rouzkja R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Fantastic stay. This is a beautiful unit that offers a wonderful and peaceful stay. We will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker aangename verblyf. Baie netjies en skoon. Goed toegerus. Lekker op die stoep gekuier al het dit gereën. Ons was vooraf baie goed ingelig deur die eienaar oor die verblyf en wat die oord bied. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Sommer lekker gekuier in hierdie netjiese huis. Baie netjiese en skoon verblyf. Alles in die huis is in 'n goeie toestand en diensbaar. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chiara R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lovely. Perfect for a weekend getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

261 Elephant Lodge, Mabalingwe, R516 Rooiberg, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA862c9383136093a7238046f60cd4685b566b7cc766b238b2fabbf29338fa5a8116229ed8769d9a373701d5e79933f52a7c98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 128 5 1 5 261 Elephant Lodge Mabalingwe, R516 Rooiberg 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.849583159317 28.042704954426
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang