+89

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Hendrik D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Sommer lekker gekuier in hierdie netjiese huis. Baie netjiese en skoon verblyf. Alles in die huis is in 'n goeie toestand en diensbaar. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chiara R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lovely. Perfect for a weekend getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lané D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Relaxing. So relaxing with everything you would need. The units are very clean. A place to rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ongelooflik lekker gebly! Wat 'n pragtige plekkie, goed toegerus, baie skoon, netjies en puik diens. Dankie vir die lekker kuier, sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lana T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Beautiful unit & boma area. Clean and comfortable. Modern. True to photos. Overall, the stay was good and without any issues. The accommodation was clean and comfortable. The owner is friendly, responsive and helpful. WiFi kept dropping but may have been due to nearby weather interruptions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Excellent value for money in the heart of the bush. Great value chalet. All your basic requirements are well met. Close to amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marsell V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Oulike plekkie met baie diere en privaat boma. Netjies en goed ingerig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adél G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Gerieflik, goed ingerig, skoon, goeie kommunikasie vanaf eienaar. Heerlike tyd gehad. Heelwat wild gesien. Gerieflik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Izabel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Pragtig en gerieflik. Pragtig en gerieflik. Ons het heerlik gebly. Ons het op die stoepie gesit en steeds heelwat diere gesien. Ons sal beslis weer na hierdie spesifieke blyplek gaan. De Vrolike Vark is absoluut dit werd. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Comfortable, exciting experience. My husband and I thoroughly enjoyed our stay, especially the animals grazing right on our doorstep to driving around the reserve looking for other animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

261 Elephant Lodge, Mabalingwe, R516 Rooiberg, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA862c9383136093a7238046f60cd4685b566b7cc766b238b2fabbf29338fa5a8116229ed8769d9a373701d5e79933f52a7c98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 114 5 1 5 261 Elephant Lodge Mabalingwe, R516 Rooiberg 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.849583159317 28.042704954426
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang