4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 39 Somerset Road, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
De Waterkant Apartment is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel wat ideaal geleë is reg langs Cape Quarter in De Waterkant. Dit is 'n wonderlike opsie vir sakereisigers sowel as vakansiegangers aangesien hierdie eiendom sentraal is tot al Kaapstad se gunstelingbestemmings.
Hierdie ruim woonstel bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste op 'n slag wat beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer wat 'n stort het. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n sonnige houtdek met sitplek wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet. Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand van baie winkels en bekende restaurante af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Koos Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 39 Somerset Road, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink De Waterkant Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
39 Somerset Road, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang