De Waterkant House
10 gaste
5 slaapkamers
5 beddens
6 badkamers
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 35 Loader Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
De Waterkant House is in die lewendige woonbuurt De Waterkant geleë en is 'n bekoorlike dubbelverdieping-selfsorgvakansiehuis wat ideaal vir gesinne of vriende is.
Hierdie uitnodigende verblyf spog met 5 en suite-slaapkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Die slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer het, is op die boonste verdieping. Een van die en suite-badkamers het 'n stort-oor-bad en die oorblywende 4 badkamers het elk 'n stort. Daar is ook 'n gastetoilet. Geriewe in die kamers sluit lugversorging, 'n TV, yskassies en koffie- en teemaakgeriewe in. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die grondverdieping het 'n oopplan-leefarea met 'n gerieflike sitarea, kaggel en 'n etenstafel. Die kombuis is met 'n dubbel yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n swembad met stoele en 'n ingeboude pizza-oond.
De Waterkant House is naby gewilde restaurante en besienswaardighede en bied maklike toegang tot die die omliggende area. Gaste kan die nabygeleë landmerke soos Seinheuwel en Tafelberg verken of die ikoniese V&A Waterfront besoek. Die naaste strand is net 4,1 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Ligging
- 35 Loader Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
35 Loader Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang