1206 De Waterkant Mountain View Apartment

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Tiaan V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Ek het baie lekker gekuier. Uitstekende akkommodasie. Skoon, netjies en presies soos geadverteer. Baie goeie waarde vir geld. Ek het baie lekker gekuier, die gasheer het vinnig gereageer met enige vrae wat ek gehad het. Die enigste negatiewe terugvoer, en dit affekteer nie die 5 ster review nie, want dit was buite die gasheer se beheer, is die brandalarm wat een aand 23:30 afgegaan het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robbie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

Baie lekker skoon moderne woonstel met baie mooi berg uitsig. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 97

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand-straat 117, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9d664e6dd0bfdbea5f7783c40a57cb4b74389e1e9211c8af50bee86fc56fc3956485aed965417b3eea69072abd10a5859bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Strand-straat 117 Cape Town City Centre 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.91818 18.4177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang