Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Wilge, Nuy-vallei, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 600R1 280 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
De Wilge is in die prentjiemooi Nuyvallei op 'n sitrusplaas met 'n ongelooflike uitsig op die Langeberge geleë.
Verblyf word in 6 eenhede met slaapplek vir 18 gaste gebied. Die 3 Luukse Selfsorgkothuise het elk 2 slaapkamers, 'n privaat stoep met 'n houtvuurwarmbad of Jacuzzi, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die 3 slaapkamers in die herehuis is standaarddubbelkamers, elk met 'n en suite-badkamer.
Daar is ook gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, kaggels, braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad en 'n kombuisie met 'n skottelgoedwasser.
Gaste kan fietsry of stap op die plaas. Aktiwiteite in die omgewing sluit wynproe, olyfproe, ginproe, wildritte, die Groot 5, perdry en visvang in.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- De Wilge, Nuy-vallei, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink De Wilge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Wilge, Nuy-vallei, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom