De Zoete Rust

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Hettie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Regte huis weg van die huis! Asemrowend mooi, kosbare en hartlike eienaars! Heerlik rustig, veilig, warmhartig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya S
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Gerieflike oornag. Die kamer waarin ons gebly het, is lekker groot. Genoeg spasie om te beweeg. Daar is dubbeldeure wat oopmaak op die stoep. Die mooiste uitsig op die tuin en bome. Die gasvrou is hulpvaardig en beskikbaar vir enige vrae wat ons gehad het. Die gasvrou en gasheer is baie vriendelik en het die heerlikste ontbyt vir ons voorgesit. Hulle kennis van die area is goed en het goeie aanbevelings gemaak vir plekke om te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Aangenaam, vriendelik, pragtig. Lekker gebly, vriendelike gashere, lekker ontbyt. Was baie aangenaam en het tuis gevoel!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cara L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Very friendly and accommodating hosts. We stayed over for a business function. Our hosts were very friendly and the breakfasts were very good. I can definitely recommend them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gertha L
1 nag
2.2
Sep 2022

Vuil. Hondehare op die matte. Vloere was vuil. Wurms in die badkamer. Kamer het nie 'n bad gehad soos op die foto's nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Zenobia
De Zoete Rust
Goeiemore Gertha Baie dankie vir jou resensie. Ek vra omverskoning vir die foto van die kamer wat nie opgegradeer is nie. Met die water en krag moes ons ongelukkig die bad verwyder. Ek sal daaraan aandag gee. Ongelukkig met die honde is daar voetspore en hare, maar ek weet in jou kamer was daar nie omdat die honde nie in die gaste se kamers mag ingaan nie en het ek ook die matte en matras laat professioneel skoonmaak in begin van September. Wat die wurms aanbetref is dit ongelukkig so dat die klein songololos maar in die huis inkom. Ongelukkig met veld voor en agter ons het ek nie beheer oor die natuur nie en gebruik ons ook geen gif nie. Diens is altyd beskikbaar en was aangebied. Aanvaar asb ons verskoning vir die ervaring wat jy gehad het. Groete

Inga C
Lang verblyf
4.8
Aug 2021

Home away from home Very friendly owners. Warm, inviting place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2018

Fantastiese mense en diens. Wonderlike gastehuis. Dit is die aangenaamste mense en gastehuis. Pragtige plek en baie veilig. Hulle gasvryheid is uit die boonste rakke en 'n mens voel dadelik tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Zenobia
De Zoete Rust
Baie dankie, ek is so bly jul het by ons kom oorbly. Dit was vir ons heerlik om jul te ontvang en beter te leer ken. Groete en ons hoop om jul gou weer te sien.

Vukile S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2017

It was a beautiful and cosy home. Perfect for a weekend getaway with your significant other.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zenobia
De Zoete Rust
Thank you Vukile for staying with us. We are glad that you enjoyed your stay and hope to see you in the new year. Kind regards Zenobia

Hansie S
Kort verblyf
4.6
Feb 2017

Die eienaars het uit hul pad gegaan om ons tegemoet te kom - baie dankie! Deernisvolle en begripvolle behandeling.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zenobia
De Zoete Rust
Goeiemiddag Hansie Baie dankie vir jul kuier by ons asook vir die goeie terugvoering. Ons hoop om jul weer in die toekoms te sien. Groete Juan en Zenobia

Jan B
1 nag Besigheidsreis
4.2
Sep 2017

Die organisasie en ontvangs kon beter gewees het. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zenobia
De Zoete Rust
Goeiemiddag Michelle Ek vra omverskoning dat ek nie persoonlik hier was om jou te ontvang nie. Alhoewel jy deur 'n agent bespreek het, moet al ons gaste 'n vorm invul. Ek besef dat gaste soms net vir 'n kamer bespreek en nie besef dat hul ontbyt ook kan bestel nie, daarom vra ons maar om seker te maak dat ons gaste gelukkig is. Groete, Zenobia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Zenobia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 238A Gouws Ave, Raslouw, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjZjRiZDZmLWIwZjYtNGM0My1iZTM0LTRiOWZhZWRjYjRkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 238A Gouws Ave Raslouw 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.851552773321 28.133368492126
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang