+152
B&B in Blue Bend

Deja' Blu Bed and Breakfast

10% AF!
Spesiale aanbod
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 20 Apr 2026 tot 31 Mei 2026.
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Canna Crescent, Blue Bend, East London, 5241, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Deja' Blu is in 'n tropiese tuin in Blue Bend, Oos-Londen, geleë en bied lieflike kamers vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf is beskikbaar in verskeie kamers, elk geskik vir 2 gaste. Die slaapkamers het óf 'n dubbelbed en 2 driekwartbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer.

Verder het elke kamer lugversorging, 'n plafonwaaier, gratis, onbeperkte WiFi, 'n TV met Netflix, 'n lessenaar en 'n haardroër. Die kombuisie in elke kamer is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar agter 'n veilige hek.

Deja' Blu is stapafstand vanaf die strand en die naaste restaurant en skemerkelkiekroeg. Dit is ook net 3 km vanaf verskeie restaurante, winkelsentrums en doendinge.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Ontbyt beskikbaar
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 8 Canna Crescent, Blue Bend, East London, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Deja' Blu Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
10 % AF
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 300
10 % AF
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 300
10 % AF
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 2 mense
Bespreek

8 Canna Crescent, Blue Bend, East London, 5241, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA985bdda228008783cece2586fa2601af8c756f1d67c772915e4dcfa486159e9174dff1a3b7f6649e7f297ee672bc6593dbf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 8 Canna Crescent Blue Bend 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.98061 27.95024

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang