Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (4)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (1)
Indien jy Blue Bend besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Blue Bend.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Blue Bend akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Blue Bend Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Blue Bend Akkommodasie

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Blue Bend

Reef View East London bied B&B-verblyf oorkant die Nahoon-rivier. Die gastehuis is ideaal geleë naby Nahoon-strand, restaurante en winkels. Akkommodasie by Reef View East London bestaan uit 3 kamers wat elkeen un...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blue Bend

The Hillcrest is 'n gerieflike en gesellige gastehuis in die voorstad van Beaconbaai geleë, net 10 minute se ry vanaf Oos-Londen se middestad en 20 minute se ry vanaf die lughawe. Gaste is naby 4 winkelsentrums, to...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blue Bend

Seaview Place Bed and Breakfast bied kwaliteit-verblyf in Beacon Bay, Oos-Londen. Die gastehuis is in die luukse Blue Bend-omgewing geleë en is naby alle geriewe en besienswaardighede. Dit is ideaal vir sakereisige...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Blue Bend

Mopani Cottages bestaan uit 2 selfsorg-eenhede met 2 slaapkamers in elkeen en 'n ruim tuinwoonstel. Dit is in 'n stil doodloopstraat in Blue Bend in Oos-Londen geleë. Die slaapkamers in albei eenhede het elkeen '...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blue Bend

iKhaya B&B is in Oos-Londen en bied gerieflike verblyf aan besoekers. Gaste het 'n keuse van 3 en suite-slaapkamers wat elkeen 'n privaat ingang het. Die Rooi- en Groenkamer het elkeen 'n dubbelbed en die Swartkame...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Blue Bend

Sounds of the Sea B&B is in die prentjiemooi woonbuurt, Beacon Bay, geleë en dis net 'n kort entjie se stap vanaf die Nahoon-riviermond en lang, ongerepte strande. Dié B&B bied 4 gerieflike gemeubileerde kamers ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blue Bend

Simo Beacon Bed & Breakfast is 'n privaat en rustige gastehuis in Beacon Bay, Oos-Londen wat 'n gewilde stad aan die Sonskynkus van die Oos-Kaap is. Die gastehuis spog met gerieflike en pragtige en suite-kamers met...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Blue Bend

Lotus House is 'n luukse B&B in die stil en rustige woonbuurt, Bonza Bay, in Oos-Londen. Dié B&B bied gehalte-verblyf aan oordeelkundige sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf word gebied in 6 slaapkamers wat a...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Blue Bend

Blue View B&B is 'n lieflike gastehuis met 'n huislike atmosfeer, in Oos-Londen. Gaste kan 'n aangename omgewing met pragtige panoramiese uitsigte oor die see en die Nahoonrivier. Al die kamers is indivisueel versi...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Blue Bend

Vanaf
R750
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Oos-Londen, Buffelstad

Moments and Memories in Bonza Bay is 'n tuinkothuis wat tussen bome versteek is in Oos-Londen. Dit bied gehalte verblyf wat geskik is vir vakansiegangers en sakereisigers. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za