+30
Selfsorg in Prieska

Delikaat Bed & Coffee

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Jannie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker gewees. Ons het twee eenhede gebruik as familie. Het lekker gebly en gebraai, goed toegerus. Personeel was baie vriendelik gewees, het ons baie vriendelik ontvang, sentraal geleë vanaf nuwe winkelsentrum. Goeie waarde vir geld, smaakvol toegerus. Sal beslis vir ander mense aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinelle T
1 nag
5.0
Jan 2026

Veilige omgewing en was vriendelik ontvang. Heerlik geslaap op ’n goeie matras. Alles wat nodig is vir oornagverblyf was beskikbaar, met veilige parkering. Het ontbyt by die restaurant geniet saam met familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Netta D
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Ek kan Delikaat aanbeveel. Ek het heerlik gebly. Almal was vriendelik en hulvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette V
1 nag
4.8
Feb 2026

Goeie plekkie vir oornag. Alles wat nodig is. Basiese, gerieflike verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Heerlik geslaap op die groot bed. Heerlike groot bed en 'n baie netjiese kamer. Spasie was 'n bietjie beperk en geen opwasbak vir jou eetgerei. Ek sou net koffie en teemaak geriewe hier aangebied het omdat die groot kas met breekware en tafel met die stoof plek neem en jy het nêrens om die skottelgoed te was nie. Die wasbak in die badkamer was nie vir my 'n opsie nie en om vuil skottelgoed vir jou gasvrou te los, nog minder. Ons het gaan uiteet en het net koffie gemaak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dawie P
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Moeiteloos. Baie lekker gebly, alles was 100%, great diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Was aangenaam, behalwe vir die effense reuk van die drein wat in die badkamer deurgekom het. 'n Haardroër sal handig wees vir die dames.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rainer L
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Net wat mens nodig het vir oorslaap op rit. Heerlik, vriendelike personeel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Ons het lekker gebly. Die eenheid was netjies, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monica M
Kort verblyf
4.6
Apr 2025

Awesomeness. I wish we could have had two single beds; otherwise, it was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Deidre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

31 Arbeck Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3738617c8d56c5e1faa45da29091ad3b66f3a1e7569197f9bf72bae30ef32e034d0f4899ff8f5f132dfb7aa2f2d41038ffa9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 31 Arbeck Street Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.669731072642 22.747739036989
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang