+62
Selfsorg in Dinokeng

Delmarei Privaat Boskamp

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 145 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Frik P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Nod steeds so mooi soos altyd. Baie lekker gebly, dis ons tweede keer. Dit sal nou 'n jaarlikse instelling word, ek dink dis genoeg gesê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diane S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

A space to breathe out. Thank you for a wonderful stay. Exactly what we had in mind for our weekend. Very comfortable and clean. Kitchen sparsely equipped but completely adequate. No French press for the coffee lovers, so remember to pack your own. Water in showers tricky to master, but we got the hang of it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Fantasties! Fantasties! Was wonderlik en ek sal beslis weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nduduzo N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Had fun. The place was very clean. I really enjoyed my weekend away, hoping to turn back soon. Also, Melanie is a wonderful lady.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lekker naweek om net rustig te wees. Baie lekker gebly! Plekkie baie oulik, toe gerus en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaretha P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Plekkie is wonderlik om te rus en weg te kom van die stad. Ons het baie lekker gebly, dit was 'n rustige atmosfeer. Ons het gaan stap binne die kamp waar ons 'n paar diere gesien het. Dit was 'n wonderlike ervaring. Vinnige antwoord van die eienaar was ook waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann-Mari H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie mooi omgewing. Rustigheid in die bos. Die huis is baie mooi en netjies met 'n mooi uitsig oor die dam. In die somer is dit baie warm in die huis; dit sal ideaal wees vir die winter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Baie lekker gekuier. Baie lekker gebly. Baie mooi plek, baie goeie ligging. Eienaars het uit hul pad gegaan om te help. Baie sterk aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda M
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Ons het elke oomblik geniet. Die plekkie het al ons verwagtinge oortref. Dit was baie skoon. Ons is vriendelik ontvang en het baie welkom gevoel. Ons het die diere en voëls geniet. Die bosstort was iets besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 145

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R628, 29 Kloppersbos, Pretoria, 0001, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2292c83ed53ec483e8b85fefdd854fd9d48c8626f085e5bc9608f7164daa37a9b2aee9b8adb08bce96eeb25ac732885123d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 145 5 1 5 R628 29 Kloppersbos 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.454089087663 28.412193965486

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang