+10
Selfsorg in Patensie

DeMist Cottage - Old Bearie

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Riana S
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Mees wonderlikste plek om af te skakel. My gunsteling plek as ek net wil ontspan, asemhaal en net by myself wees. Ek lief elke oomblik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana S
1 nag
5.0
Jan 2026

Amazing rustige plekkie. Mees wonderlikste plek. Ek gaan altyd terug. As jy wil afskakel en rus, is dit die perfekte plek. Skoon, wonderlike natuur, stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana S
1 nag
5.0
Nov 2025

Ongelooflik, amazing & so rustig. Die mees wonderlike, amazing rustige plek. Ek sal 100% weer teruggaan sonder twyfel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bouke S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Tussen die lemoenbloeisels. Mooi en gerieflik. Privaat en ruim met alles wat nodig is. Heerlike plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Pleasant and well located. Pleasant stay, well located for exploring the area. While the cottage is on the road, the road is not very busy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemien V
1 nag Saam met vriende
4.6
Nov 2025

Netjies, veilig, lekker boma! Ons het baie lekker gebly vir die een aand wat nodig gehad het!. Vriendelike ontvangs. Baie dankie aan Liezl wat dit vir my opgespoor het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

John W
1 nag Saam met lewensmaat
1.2
Sep 2025

A Disaster. We had to leave before booking: The cottage is on a main road with trucks and cars going past with full view of our vehicle. There is no security at all. Inside it was dark. There were locked doors limiting our movement, which made us feel like criminals. We had to wait at reception as there was no one around. Eventually the website traced the owner, who arrived. This is not a place to stay at. Fortunately, we found a very pleasant alternative, so all was well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Melony P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderlike stilte, & hoë gehalte uitsig om lekker uit te rus. Ons het baie lekker gebly by DeMist Cottage - Old Bearie. Ons sal ook aanbeveel dat hul WiFi & 'n TV installeer, want ons beplan om ons kinders volgende keer saam te neem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk L
1 nag Besigheidsreis
4.8
Apr 2024

Vir besigheid was die tyd te min om die verblyf 'n kuier te noem. Dit was goed. Baie lekker en rustig daar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton N
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Geweldige mooi omgewing. Die omgewing is geweldig mooi en dit was interessant om te sien waar die lemoene en nartjies vandaan kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jansie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 108

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 4 550
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 550
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 550
per nag (plek vir 7)
Bespreek

R331, Mistkraal, Patensie, 6335, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwN2I4MGVjLTE4ZDctNGI0OC05Zjg2LTkwZWNhMTgxZGFlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 550 per nag, vir 7 mense 25 5 1 5 R331 Mistkraal 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.729925509449 24.704228639603

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang