LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by DeMist Cottage - Old Bearie | LekkeSlaap
+7

DeMist Cottage - Old Bearie

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir DeMist Cottage - Old Bearie
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jan-harm H - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan-harm H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Baie mooi rustig en heerlike lapa.

Yolande V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V
Gesin met klein kinders

Gesellig, insiggewend en karaktervol.

Ons is baie vriendelik ontvang en die braaiplek was heerlik gesellig. Die huis praat van mense met humor, karakter en stories. Veral die badkamer vreeslik geniet. Die sitrusboord se geur was vrolik al om ons. Sal beslis weer kom.

Marietjie V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en goed ingerigte huisie.

Beveel huisie aan. Ek stel voor dat eienaar let op die veiligheid van die gaste. Geen veiligheidshekke of diefwering voor vensters nie.

Francois D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornagverblyf tussen lemoenboorde op pad ná 'n lang dag se ry deur die Baviaanskloof.

Dit was ons tweede besoek aan DeMist - Old Bearie, gedurende verskillende tye van die jaar. Dit is baie knus, kreatiewe gastehuis. Ons wil net graag voorstel dat die eienaars dakwaaiers of losstaande waaiers vir elke vertrek voorsien. Dit was baie warm tydens ons onlangse verblyf. Een waaier was onvoldoende. Die eienaar het slegs die verblyf oopgesluit en op 'n stadium net geskakel om te sê sy sien ons het ingetrek. 'n Fisiese besoek en ontmoeting sou beslis meer waardeer word.

Jacques F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë lekker kuiereenheid.

Baie lekker gesineenheid. Lekker braai en kuierarea en is naby genoeg vir dagekskursies in die Baviaans.

Corrie O - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie O
Saam met vriende

10 uit 10!

Baie dankie vir die verblyf wat so netjies en skoon is. Dit was voorwaar aangenaam en ons kom beslis weer terug.

DeMist Cottage - Old Bearie se terugvoer

Dit was ons plesier!

DeMist Cottage - Old Bearie
Elna G - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het heerlik gebly en baie lekker vuurtjie gemaak elke aand in die Lapa. Johansie, julle plekkie is tops en dit was lekker om deur 'n venster te kyk wat nie toegemaak is met allerhande diefwerings nie.

Vicki G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki G
Saam met vriende

Baie tevrede - waarde vir geld.

Lekker privaat en skoon. Heerlike groot kuierarea agter. Baie spasie binne en buite. Behulpsame en vriendelike gasvrou en man.

Izak (dawie) V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak (dawie) V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, baie netjies en die uitsig onverbeterlik.

Alles was perfek ... van die ontvangs deur Jansie, die silwerskoon huisie en beddens, die pragtige lapa en die fantastiese uitsig oor die vallei, die lemoenboorde en berge was alles deel van 'n perfekte kuier! Baie dankie.

Anthony S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great

Perfect position to launch into the Baviaan trip. Delightful boma/braai area and a unique shower design.

Fanie S - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S
Gesin met klein kinders

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
R2 100
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R331, Mistkraal, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5YWVlYTZiLTkwMDktNDQ0Zi1iMmIzLTkyNmNmYmE3YmQzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100  per nag, vir 7 mense 11 5 1 5 R331 Mistkraal 6335 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.729925509449 24.704228639603
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!