LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+17
Selfsorg in Patensie

DeMist Cottage - Old Pollie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Leze V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Mooi, rustig en baie gemaklik. Ons het baie lekker geslaap, pragtige oggend ontbyt met die hoendertjies en skilpad vir geselskap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Close to Baviaanskloof reserve. Friendly staff and clean accommodation. The unit was well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana S
1 nag
5.0
Okt 2025

Amazing! Amazing klein plekkie, privaat, skoon, netjies, lieflike omgee mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelien J
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Lekker plaas kuier. Lekker gebly en gebraai. As ons weer in die plek is, sal ons weer daar vertoef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Louis B
1 nag ⋅ Saam met vriende
3.6
Sep 2026

Toereikende akkommodasie, vriendelike ontvangs. Skoon, toereikende akkommodasie, vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Toy N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons gasvrou en haar ouers het ons baie tuis laat voel. Lieflik en behulpsaam. Ons het heerlik gebly met alles beskikbaar in die woonstel. Vanaf die stoepie kon ons op die duifies en kwartelhok kyk, met hulle gekoer om ons te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana S
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Ongelooflik lekker. Ongelooflike plek, rustig, skoon, vriendelikste mense, beste slaap in 'n baie lang tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Rustig. Boma is 'n pluspunt. Goed geleë. Vriendelike gashere.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernhard N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Rus en vrede. Heerlik gebly, plafon laag in badkamer. Sal teruggaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna B
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Des 2025

Dr stilte en rustigheid was goed vir die siel! Ons het vreeslik lekker gekuier. Die blyplekkie het alles in wat mens nodig het. Die mense is almal baie vriendelik en behulpsaam. Ons kan vir seker DeMist Cottages aanbeveel wanneer iemand opsoek is na 'n pragtige, rustige en veilige omgewing om te oornag of selfs vir 'n paar dae te bly.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jansie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 88

Op LekkeSlaap 17 jaar

Vanaf
R1 140
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag, vir 3 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 140
per nag, vir 3 mense
Bespreek

Willomore Rd, De Mistkraal, Patensie, 6335, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNTFmNWJjLTg3YzQtNDVjYS05Y2Y1LTY2OWM0MTJlOTU3NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 3 mense 46 5 1 5 Willomore Rd De Mistkraal 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.733055120624 24.706751257181

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang