+49
Selfsorg in Ceres

Dennesig Kothuis

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 16 Plantasie Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Dennesig bied kwaliteit oornagverblyf in 'n privaat kothuis op die eienaar se perseel en is geleë in 'n lowerryke buurt in Ceres. Die eiendom is binne maklike bereik van die Ceres-hospitaal sowel as talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Verblyf word aangebied in 'n losstaande kothuis wat bestaan uit 1 slaapkamer, gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n klerekas en 'n lessenaar. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Let asseblief daarop dat die verblyf geskik is vir basiese selfsorg met verhit-en-eet-geriewe. Daar is geen gas- of tweeplaatstoof nie. Die leefarea het 2 stoele, 'n enkelbed en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jeremy P
Saam met lewensmaat
5.0
Everything we wanted. From the welcoming to farewell, it was awesome. We enjoyed the tranquility of the place and the beautiful garden ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Wessel M
5.0
Kon sleutel vroeër optel. Surine gasvry. Sal beslis weer daar gaan bly. Vriendelike ontvangs. Alles skoon en netjies. Lekker vrugte, beskuit en sjokol...
Sien meer
Okt 2025
Stephan B
5.0
Outstanding. Dennesig is definitely value for money. Great people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Jacques B
Besigheidsreis
5.0
Rus vir die siel. Jou huis weg van die huis. Ek het heerlik gebly. Al was dit net vir een nag, en vir werk, kon ek lekker ontspan en rus. Ek is vriend...
Sien meer
Sep 2025
Jacus P
Saam met lewensmaat
5.0
Net die plek om uit te span na 'n lang tog. Baie lekker. Keurig, gerieflik, gawe gasvrou en -heer.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Surine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 93

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 16 Plantasie Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dennesig Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 875
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 875
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 875
per nag (plek vir 2)
Bespreek

16 Plantasie Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2f8e8db3a7b8e8f6b7f3221c542bfbeacf8b0147a3caee3b3cb4073401a53eef4576bee5146bde4c397c363b1507b75bdad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 16 Plantasie Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.36459700749 19.300454571758
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang