+11
Selfsorg in Leisure Bay

Deo Gratia Beach House

7 gaste

3 slaapkamers

5 beddens

2 badkamers

20% AF!
Spesiale Aanbod
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 12 Mrt 2026 tot 30 Apr 2026.
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • 36 Hastings Avenue, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Deo Gratia Beach House is in Leisure Bay, Port Edward geleë en bied gehalte vakansieverblyf. Dit is ook lekker naby winkels, restaurante en die strand.

Dié eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV, en lei na 'n patio met lieflike see-uitsigte, 'n plonspoel en ingeboude braaigeriewe.

Daar is 'n toesluit-motorhuis en sekuriteit-laserstrale al om die huis.

Deo Gratia Beach House is 700 m van die veilige swemstrand af.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hesta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 36 Hastings Avenue, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Deo Gratia Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
20 % AF
R 2 500 R 2 000
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 500
20 % AF
R 2 500 R 2 000
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 500
20 % AF
R 2 500 R 2 000
per nag (plek vir 7)
Bespreek

36 Hastings Avenue, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiNGJmZjhlLTM4NzgtNGQ0Yi05MWRjLWVkNjZjNDMwNjg2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 000 per nag (plek vir 7) 11 5 1 5 36 Hastings Avenue Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 08:00 -31.02825214976 30.238189101219

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang