Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deon se woonstel

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-rylaan 49, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Deon se woonstel is 'n losstaande eenheid wat op die eienaar se eiendom geleë is en bied selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n ontspanne wegbreek en is binne maklike bereik van restaurante en winkelsentrums.

Dié eiendom bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n lessenaar om bietjie werk gedoen te kry. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Dié eenheid bied selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en 'n ketel insluit. Gaste het ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met eksklusiewe DStv en 'n gemaklike rusbank. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie verblyf gebruik sonkrag en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Gaste het ook toegang tot die buite-area wat bestaan uit 'n swembad, 'n braai-area en 'n groot grasperk met 'n piekniektafel wat perfek is vir 'n ontspannende piekniek. Toegang tot gratis veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Deon se woonstel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • De Villiers-rylaan 49, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Deon se woonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-rylaan 49, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4924dab1a6b479f902c12504a86ca61b75e96f059dd9cd3d4b225c281e88ee465d59fe405649cb721792468b1fbba810a2f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 49 De Villiers Drive Valmary Park 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8389712 18.6555802

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang