Designer 16 On Bree Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 669 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Designer 16 On Bree Apartment is geleë op die grens van De Waterkant en Kaapstad se lewendige middestad, en bied slaapplek vir 2 gaste wat op soek is na 'n moderne toevlugsoord.
Hierdie kontemporêre woonstel met 1 slaapkamer is deeglik ontwerp en bied al die noodsaaklikhede vir 'n gemaklike verblyf. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n badkamer met 'n stort.
Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n yskas, stoof, oond, eetgerei en breekware in. 'n Slim-TV met Netflix word voorsien vir vermaak. Die balkon op die 20ste verdieping spog met skilderagtige uitsigte oor die oseaan, Leeukop en Seinheuwel. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembaddek en buiteluggimnasium op die 27ste verdieping, wat panoramiese uitsigte oor die oseaan, stad en berge bied.
Hierdie uitstekende ligging is ideaal vir beide vakansiegangers en sakereisigers. Gaste kan stap na die CTICC, 5 minute ry na die V&A Waterfront, of 'n 10 minute lange rit na Tafelberg en die ikoniese strande van Clifton en Kampsbaai neem.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 31
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang