+15
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal

Designer Luxe Stellies Studio

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 25 Market Street, Stellenbosch, Cape Town, 7600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Designer Luxe Stellies Studio is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in Stellenbosch, en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n ontbythoekie waar gaste hul maaltye kan geniet, asook 'n lessenaar. Die eenheid het 'n knus rusbank in die slaapkamer en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan op die stoep met sitplek ontspan en 'n boek lees. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Stellenbosch is 'n bekoorlike en geskiedkundige area, bekend vir sy skilderagtige omgewing en lekker atmosfeer. Dit is ook bekend vir sy eikebome en Kaaps-Hollandse argitektuur.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Kelly Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 25 Market Street, Stellenbosch, Cape Town, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Designer Luxe Stellies Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

25 Market Street, Stellenbosch, Cape Town, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1420122450b12ec6d5813324380c2ca13be4a5d805f411ca30fd86ade51d92c39f1769a98549be0f189bc524536f9ffd1da0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 25 Market Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.9382364 18.8546178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang