+20

Designer Sea Point Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Main Road and Holmfirth Road, Suro, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 172 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Designer Sea Point Apartment bied moderne en stylvolle akkommodasie in die gesogte voorstad Seepunt, Kaapstad. Perfek geleë net 'n kort entjie van die gewilde Seepunt Promenade af, bied hierdie elegante woonstel maklike toegang tot ikoniese landmerke, insluitend Tafelberg, die V&A Waterfront, en die wêreldbekende Clifton- en Kampsbaai-strande. Die sentrale ligging maak dit ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers wat gemak en gerief soek.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, ketel, broodrooster en 'n lugbraaier in. Daar is 'n etenstafel. Die sitkamer bied 'n slim-TV met Netflix en onbeperkte WiFi vir vermaak. 'n UPS verseker ononderbroke internet tydens laaikrag. Die sitkamer vloei na 'n privaat balkon met buitesitplek en 'n gasbraai.

Gaste het toegang tot veilige ondergrondse parkering en kan voordeel trek uit die gebou se uitstekende ligging naby gewilde kafees, restaurante en winkels, insluitend Jason's Bakery en Giovanni's.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Propr Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Corner of Main Road and Holmfirth Road, Suro, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 172
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 172
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 172
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Main Road and Holmfirth Road, Suro, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb58dd5e343879c680b641b30019e39e3ef4cf0a42da5b2ab3e1326be297d4c3403e3f4bdb8aa70a71e45b858c3ebde114e6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 172 per nag, vir 4 mense Corner of Main Road and Holmfirth Road Suro 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.916134400018 18.389964917791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang