+11
Selfsorg in Kuilsrivier

Deur die blare

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Shelton J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Rustig. Dit was baie nice en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrisa P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Amazing. Very kind-hearted people. Quiet place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Eienaars is baie vriendelik. Die plekkie is baie skoon. Ons sal weer daar gaan. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jodylynn F
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Had a lovely stay. Had a very peaceful stay. Enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivana L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

I enjoyed my time there. Very quiet, the place is clean and very cosy. Incredible place to stay for you and your partner. It's very quiet and the host and hostess are lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Deur die blare
Baie dankie vir jul mooi resensie! Was so lekker om jul te ontmoet! Altyd welkom by ons.

Hurgen S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Vriendelik. Baie lekker plekkie, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Deur die blare
Baie dankie vir die mooi resensie, dit word waardeer. Kom kuier gou weer.

Corlia H
Kort verblyf
3.6
Mei 2026

Goeie blyplek vir een nag. Baie lekker bed met elektriese kombers vir die koue. Geen sagte sitplek nie. Geen haardroër. Parkering agter geslote hek.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Gabi F
1 nag
5.0
Des 2025

Loved my stay. Will definitely book again! I felt like I found a quiet little hidden gem in Kuils River. Perfect spot to just relax in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Deur die blare
Thank you for your kind words, it was lovely meeting you! You are always welcome back! Blessings.

Manie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie vriendelike mense, het ons baie goed ontvang. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Deur die blare
Baie dankie, Manie, vir die mooi terugvoer! Dit was vir ons ’n plesier om julle te ontvang en te ontmoet. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Julle is altyd welkom om weer by ons te kom kuier! Sterkte en Geseende Feestyd!

Edwina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker, awesome en ek sal dit weer doen. Verskriklik lekker, rustig, privaat, en gasvrou en kinders is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Deur die blare
Edwina en Glen was die gaafste mense, ons het hulle baie geniet. Was baie lekker om julle te ontmoet! Kom kuier gou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Number 8, Fourth Avenue, Kuils River, 7580, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8c2c077888bf5757f6ba0abe903c411a2a8457387e8e107d0bfe561a7af20db244f8c021c16526d20a1b5986dc35b1fa22d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Number 8 Fourth Avenue 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.927630889164 18.684452012373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang