Devine Stay
5 gaste
3 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - The Avenues, Devine Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Divine Stay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim dubbelverdieping-eenheid in die Paarl, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié woonstel het lugversorging, bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi. Die eenheid het 'n omsetter vir tydens kragonderbrekings.
Daar is buitelugeetplekke met 'n uitsig oor die tuin en 'n braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 21
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- The Avenues, Devine Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
The Avenues, Devine Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang