+20

Devonshire

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Main Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Devonshire is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in Groenpunt geleë is. Hierdie woonstel is die ideale bestemming vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus is. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale.

Gaste kan die asemrowende uitsig oor die Waterfront en die see geniet en dit is net 'n entjie se stap of ry vanaf die Victoria en Alfred Waterfront. Veilige parkeerplek is binne die kompleks beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
2.0
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Clairanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 7 Main Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
  • Gaste dink Devonshire het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Main Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7add400c84361eddf5ddb4a1c48611fe01d0f06d898c254a1d564523d01f5848dd86d7c5cbf5d70096ab82045e0a411d658b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 7 Main Road Green Point 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9107376 18.4145736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang