+27
Oord in Riversdal

Dibiki Holiday Resort Riversdal

  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Truter Road, Riversdale, 6670, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Dibiki Holiday Resort Riversdal is in die besige dorpie, Riversdal, langs die N2 tussen Kaapstad en George. Hier hou die bekende Sleeping Beauty-bergpiek, 'n deel van die Langeberge, wag oor die vallei en sy inwoners. Dibiki se gul gasvryheid sal verseker dat gaste 'n lekker tydjie hier sal geniet.

Verblyf is beskikbaar in selfsorg-chalets wat elk slaapplek vir 4 gaste het. Elke chalet het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Daar is 'n privaat braai-area buite elke chalet.

Die oord bied 'n gemeenskaplike swembad, kinderswembad en braaigeriewe. Daar is ook 'n speelplek vir kinders, tennisbane en muurbalbane.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rudie J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, mooi en baie veilig. Baie lekker gebly. Goed geleë, skoon en netjies, en die gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig! Ons sal beslis weer d...
Sien meer
Apr 2026
Philip V
Gesin met tieners
5.0
Lekker rustig. Skoon, netjies en goed toegerus.
Mrt 2026
Fredline W
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Baie lekker gebly, so ek beslis weer kom.
Jan 2026
Mario P
Gesin met tieners
4.4
Lekker gekuier by Dibiki. Baie veilige area. Die groot swembad is baie voordelig vir die warm klimaat in Riversdal. Ons het lekker gebly.
Des 2025
Surika F
Saam met vriende
3.0
Glad nie lekker gebly nie. Dit het gevoel ons is in 'n koshuis, dit het gevoel ons is weer in skoolkoshuis, ons vertaan dat veiligheid belangrik is ma...
Sien meer
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 69

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 8 Truter Road, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dibiki Holiday Resort Riversdal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

8 Truter Road, Riversdale, 6670, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ee4c0aca4ff2320d5a968e76a17f569414729f584b93a649a54a50e7d100621e6d8a2bcd51025fd100648b14cf354069480?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 8 Truter Road Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.088019791339 21.247800087697
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang