Die Ankers 12
6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - 3 Ridge Road, Unit 12, Die Ankers, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Die Ankers 12 is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Lawrence Rocks, Margate. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n gerieflike basis vanwaar hulle hierdie kusdorpie kan verken.
Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer word gedeel en het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, kisvrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het ook toegang tot 'n groot balkon met 'n ingeboude braai en gedeeltelike see-uitsig. Onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby winkels en restaurante en die hoofstrand is ongeveer 850 m ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3 Ridge Road, Unit 12, Die Ankers, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Ridge Road, Unit 12, Die Ankers, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang