Die Ankers 12
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R650.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Moet asb. nie die apies voer nie.
Maak asb. seker dat die vensters, hekke en deure gesluit is wanneer jy die woonstel verlaat.
Rook is binnenshuis verbode. Rook word slegs buite op die balkon toegelaat.
Moet asb. niks uit die woonstel verwyder wanneer jy uitklok nie. (insluitend die dekor, meubels, voorrade, ens.)
Verwyder asb. alle voedselitems uit die yskas wanneer jy uitklok.
Onthou om die hoofskakel in die kombuis aan te skakel wanneer jy inklok en afskakel wanneer jy uitklok.
Laat asb. die woonstel in die toestand waarin dit gevind is.
Gooi asb. jou vullis weg in die aangewese area langs die hoofhek.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3 Ridge Road, Unit 12, Die Ankers, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang