+209
Kampeer/karavaan in Mookgopong

Die Boer en Die Belg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 191 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Juanet W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustig refreshing stilte. Heerlik gebly. Dit was 'n last minute besluit om weg te breek en ons was aangenaam verras. Presies wat ons nodig gehad het na 'n moeilike jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristel
Die Boer en Die Belg
Hartelijk dank vir die terugvoer, dit baie waardeer. Kom kuier gerus weer. Die Boer en Die Belg span.

Andre D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Baie lekker gerus. Plek was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristel
Die Boer en Die Belg
Hartelik dank vir die terugvoer, dit baie waardeer. Kom kuier gerus weer. Die Boer en Die Belg span.

Hendrik J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie lekker gk. Baie lekker by Die Boer en die Belg gebly. Skoon, netjies en goed onderhou met vriendelike personeel. Rustige atmosfeer en uitstekende fasiliteite. Sal beslis weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristel
Die Boer en Die Belg
Hartelik dank vir die terugvoer. Dit word baie waardeer. Die Boer en Die Belg span.

Herman V
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Great stay. Great stay with good facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Pragtige rustige natuurskoon. Netjiese skoon fasiliteite. Heerlik gekuier in die natuur met net die bos en dieregeluide om jou. Al die personeel is super vriendelik. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Warm, netjies, bosveld, gerieflik. Mooi bosveld kamp area. Netjies met alle benodighede. Hulpvaardig en vriendelik. Was 'n lekker ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Hemels, stilte, baie lekker. Privaat boskamp is fantasties, geen krag nie en dis die lekkerste deel van alles. Love die plek net te veel. Sal dit 100% aanbeveel vir mense wat lief is vir die bosveld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristel
Die Boer en Die Belg
Hartelik dank. Ons waardeer dit baie. Die Boer en die Belg-span

Maria K
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Worth my money. It was amazing, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fransa Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Hier vind jy jouself weer in die stilte van die natuur. Wat 'n heerlike plaas. Ons het so lekker gerus en het alles gehad wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristel
Die Boer en Die Belg
Hartelik dank. Waardeer baie.

Leni V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

So good. Wonderful, the hot tub was a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kristel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 191

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Andante Access Road, Mookgopong, 0825, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 139 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgLR6ko5CL60iaYrPIdj3P2GlKIxMR2oXCIAjhkATToDD4PkIQf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 191 5 1 5 Andante Access Road Mookgopong 0825 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -24.450958632965 28.704416155815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang