+47
Selfsorg in Calitzdorp

Die Bosvarkie Accommodation and Camping

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lekker op die plaas. Bosvarkie is die sogenaamde "off the beaten track" plekkie. Dis geleë op 'n plasie in die landelike omgewing buite Calitzdorp. Onopgesmuk maar met 'n hart. Die gaafste gasvrou en heer wag vir jou. Die diens is puik. Die geriewe is eenvoudig maar skoon en netjies. Die glamping tent was goed toegerus met die nodige om ons oornagverblyf onvergeetlik te maak. Daar's 'n kroeg en 'n lekker onderdak swembad om in af te koel. Die omgewing is beeldskoon. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cat B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

A great campsite with great hosts! We had a great stay at the beautiful site. Cheryl and Mack were great hosts and I would highly recommend a stay here!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
Die Bosvarkie Accommodation and Camping
Thank you for your lovely review. We so enjoyed spending the evening chatting to the two of you. You were wonderful guests!

Paul L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Absoluut stunning gewees. Gasheer en vrou baie vriendelik. Heerlike verblyf, kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Amazing stay because of the people we met due to Cheryl and Mac. It was a nice stay, great hospitality, good tips for visiting the surroundings. Cheryl and Mac make the place with their kindness and their involvement.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
Die Bosvarkie Accommodation and Camping
Thanks for your lovely review. We enjoyed having you here at die bosvarkie.

Barry S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantasties. Ek het baie lekker gebly na 'n lang dag op my fiets. Cheryl het uit haar pad gegaan om my verblyf gerieflik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyzette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig fantasies. Baie lekker. Gasheer was tops. Rustige atmosfeer, sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal die Bosvarkie beslis aanbeveel. Cheryl het ons hartlik ontvang, ons het ons kuier baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes G
1 nag
5.0
Mei 2025

Lekker bekostigbare wegbreek verblyf! Baie lekker stil plek met al die geriewe wat ons benodig het. Restaurant en kroeg op die perseel met billike pryse en lekker kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corbett-charles S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Amazing, spectacular, well rested. After a long day of driving, there is no better place to stay. The tents are clean and have everything you could need. The hosts are excellent and welcomed us with open arms. We will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
Die Bosvarkie Accommodation and Camping
Thank you for your great review, Corbett! It was lovely having you both here at die Bosvarkie and special to meet your gorgeous puppy.

Jessica R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Great find. It's a great find with super hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 360
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Die Kas, Gamka Oos, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31daa6ac39d9b600527fe48a40fb7f56f207a36742e2fa28f1eeb66869343b7a315ac0476180bdab57400d1062d0ed00ba77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Die Kas Gamka Oos 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.582482024936 21.704544449677
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang