+11
Selfsorg in Merweville

Die Botes Huisie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wilmarine J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ons kom beslis weer! Alles wat nodig was, rustigheid en vrede ingesluit. Ons het heerlik gekuier. Groot erf vir ons honde om in rond te loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

A genuine reflection of the starry Karoo in an authentic Merweville cottage. The cottage is impeccably tidy and, most importantly, fully equipped, all in working condition. Truly a must-visit!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Mooi, rustig en stil. Ons het lekker gebly. Stil en rustige dorpie. Aircon in die huis was baie lekker. Alles wat mens nodig het. Volgende keer bly ons langer in die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Perfect accommodation on our way to the Tankwa Karoo. Excellent stay in an amazing little town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Heerlik gebly in die Karoo stilte. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena C T
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Belewenis! Awesome! Sal weer daar gaan oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harry O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netjies, skoon, veilig en lekker plek om te bly. Baie lekker plek, eienaar was baie behulpsaam met alles, selfs met die reël van aktiwiteite. Ons het 2 aande daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Pragtige rustige plekkie met alles wat nodig is. Baie lekker gebly soos altyd. Lieflike, rustige, veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette R
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Fantasties. Alles was 100% fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik gekuier! Dis die oulikste plekkie met alles wat nodig is! Die elektriese warmkomberse en binne vuurherd was 'n bonus in die koue winter! Ons gaan vir almal vertel van julle mooi huisie in die Karoo! Ons gaan beslis weer! Groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wiekus & Getha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

16 Voortrekker Street, Merweville, 6940, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c901059416551b87445f24c1c80adebea6cdfa6714b51f49cde343913b4a88ca7963f1e6c2c83595d3e0ebf435629efad0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 97 5 1 5 16 Voortrekker Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.672884037303 21.51266723643
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang