4 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 Belhambra Street, Island Cove, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die C-Kasteel is 'n lieflike dubbelverdiepinghuis wat beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Dit is stapafstand van die Groot-Brakriviermonding af en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Al die slaapkamers en een van die badkamers is op die boonste verdieping van die huis en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elk 'n enkelbed. Die eerste badkamer het 'n instapstort, wasbak en toilet en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis-, eet- en sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, basiese breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV en bordspeletjies.
Die buite-area is die hart van die huis en spog met 'n lieflike grasperk waar kinders kan speel, 'n braai-area en 'n tafel sodat gaste by die vuur kan kuier. Daar is ook 'n buitestort. Die eiendom is omhein en daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Die C-Kasteel is ongeveer 25 km van George en Mosselbaai af en ook naby verskeie restaurante en sakesentrums.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Menita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 19 Belhambra Street, Island Cove, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Die C-Kasteel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Belhambra Street, Island Cove, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang