+13
Selfsorg in Zastron

Die Dampondok

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Daleen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

As jy smag na ware stilte en 'n wegbreek in die natuur, is hierdie een vir jou! Dit was ongelooflik! Skoon. Uniek met ou motorruite wat gebruik is om lapa toe te bou. Stilte, mooiste natuurskoon! Groot dam. Berg wat weerspieël in die dam se water! Visarende. Eende. Beeste in kampe rondom huis is pragtig. Hulle wei in die vlak water rondom die dam. Lekker gestap. Met grondpad gery tot by Oranjerivier grens. Asemrowende natuur! Tot daar voete gesteek in koel stroompies. Stilte! Niemand wat jou pla!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uistekende naweek rusplek, waarde vir geld. Baie lekker, gemaklike verblyf met lekker kuierarea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter A
1 nag
5.0
Okt 2025

Fantastiese oornaggeriewe. Goed ingerig. Die weer was teen my om alles ten volle te benut, maar ek en my poms het nogtans baie lekker gekuier en gerus. Was tot my verbasing ook gegroet deur 'n visarend. Wil net noem dat ek as 'n lang/groot persoon gesukkel het in die storte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mitch P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Baie netjies en skoon, vriendelike mense. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie rustige kuier. Baie gerieflik met pragtige uitsig oor die dam en berg in die agtergrond. Herfskleure van populieren het dit nog meer besonder gemaak. Gasvrou en gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Beskik oor alles wat nodig is en sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian V
1 nag
5.0
Jan 2025

5 stars. I loved it. Perfect location. Spacious and well equipped. Very clean and loaded with charm. It is not another wannabe lodge - it is an excellent Pondok. Don't change a thing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie H
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

We had a lovely braai and a good night's rest after a walk on the farm. The view over the dam brings tranquility and rest after a day's drive. The house is comfortable and equipped with all the basics. An electric blanket would be an asset for winter travellers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hendriët P
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jul 2025

Heerlik. Ons het absoluut heerlik gekuier. Lang ent op die plaas gaan stap, ongelukkig was die wind woes en het die voëls by die dam effe verjaag. Groot sak hout, koffie en beskuit was baie gaaf. Sal vir seker weer hier oorslaap, sommer net oulik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chris S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

In een woord puik! Baie lekker oorgebly. Vriendelike, hulpvaardige eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Bronwyn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 76

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Groenhoek Farm, Zastron, 9950, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b3105d2e4ec76e3ef87a483b9848237c380f5eeaee267ce965aaeeebdf559504d955561184f923b25cdc32062b2ec249766?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 5 mense 41 5 1 5 Groenhoek Farm Zastron 9950 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -30.301349289385 27.199652296716
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang