Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Dampondok

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Lindrie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 60

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 29 resensies vir Die Dampondok
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Beau L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beau L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste sonsondergang.

Lekker oorstop plek en braai plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandy K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Yolandy K
Gesin met klein kinders

Needs improvement.

No one to welcome us. We had no electricity and all the appliances are electrical, had no signal, no Wi-Fi and no lamps. I would recommend maybe putting in a gas stove and kettle and lamps when there is no electricity, as when it's off the whole town is off. We couldn't make food the whole day for the kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boet P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Boet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, lekker warm water en goeie kombuisgereedskap.

Ons het baie lekker geslaap en dis 'n ongelooflike mooi area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en gasvry!

Sal weer daar oorslaap. Natuurskoon is asemrowend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erick K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erick K
Gesin met klein kinders

Rustig en baie mooi.

Die Dampondok is goed toegerus vir selfsorg. Ek moet die eienaars bedank vir hul hulpvaardigheid en hoe hulle ons tegemoet gekom het na 'n lang dag op die pad en 'n laat aankoms. Ons kon ongelukkig nie in persoon ontmoet nie, maar dankie vir die vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Inboekreëlings kon beter gewees het.

Met ons aankoms het dit baie hard gereën en ek het net SMS-kommunikasie ontvang op daardie stadium. My roete na Die Dampandok het my buite selfoonopvangs geneem. Die huisie is egter voortreflik en ons het lekker gebly na die misverstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Enkelreisiger

Fantasties!

'n Weggesteek juweel. Beslis nie my laaste keer wat ek daar gaan bly nie. So goed versorg, toegerus, ligging is great. Wat 'n great plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelinda G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelinda G
Gesin met tieners

Baie lekker geslaap in 'n rustige omgewing.

Ons het die aand baie geniet ongeag die feit dat daar nie krag was nie. Ek sal voorstel dat daar dalk net ten minste 'n lamp in die huis gesit word, want dis pikdonker by Die Dampondok as daar nie krag is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelinda G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelinda G
Gesin met tieners

Baie mooi en rustige plekkie.

Ons het baie lekker geslaap en dis 'n ongelooflike mooi area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Enkelreisiger

Rus vir die siel!

Baie lekker plaasverblyf. Eenvoudig maar goed toegerus. Sal definitief terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike H
Enkelreisiger

Pragtige ligging en uitsig.

Absolute genot om daar te oornag. Sal beslis dit weer doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pity it was only one night!

Decided to take the road less travelled, and explore a part of the country not yet seen before, it was a nice experience, interesting cottage, offered all one needs for a decent self catering overnight stay, easy to find, secluded, enjoyed using the Dover stove to heat up the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dampondok se terugvoer

Very glad you enjoyed the stay

Die Dampondok
Benjamin B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Het baie lekker gebly, was wel koud maar daar was warm komberse en die visvang was goed gewees. Baie king carp gevang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dampondok se terugvoer

Bly jul het dit geniet Benjamin, kon gerus weer.

Die Dampondok
Daan En Rina O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan En Rina O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en netjies.

Dit was 'n heerlike, grieflike oorslaap. Die sonsondergang was werklik iets besonders om te sien. Baie dankie vir 'n heerlike en gerieflike oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plekkie.

Lekker gerus en was bevoorreg om 2 visarende te kon sien by die dam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik bestemming vir die wat hou van stilte en die natuur!

Alles wat jy nodig het is hier. Sal ons weer kom? Beslis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Gasvrou baie behulpsaam. Ons hou van die landelike atmosfeer. Huis skoon en netjies. Alles daar wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jan G
Gesin met klein kinders

Fab location, funky place, tiny beds.

We loved the funky building and the location is absolutely beautiful. Everything was clean and facilities great. The only minor draw back was the very small beds, especially the 2nd double which is actually a 3/4. For 5 people is amazing, for 6 a bit of a squash.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert O
Gesin met tieners

Skitterende verblyf.

Ek sal definitief elke keer by Dampondok gaan oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dampondok se terugvoer

Goeie dag Gert,

Baie bly julle het dit geniet, sien uit om jul weer te sien.

Die Dampondok
Erik H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik H
Besigheidsreis

Lekker rustige atmosfeer met 'n mooi uitsig.

Die afdraai was maklik vanaf Sterkspruit, maar die 6,7 km sinkplaatpad skud jou bietjie, maar die mooi damme, berge ens. maak dit die moeite werd om te ry na die eindbestemming. Die huis self is goed ingerig en die braaiplek is oulik met mooi vensters. Kos maak is geen probleem want alles is daar. 'n Mens slaap vas, want dit is baie rustig, stil en veilig. 'n Heerlike plaas-uitstappie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
C C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
C C
Gesin met klein kinders

Wonderful rustic accommodation with the very best scenery.

They were very accommodating and will go back there for a photographic visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo P
Saam met vriende

Perfek.

Ons was 7 motorfietse en 'n bakkie wat om Lesotho gery het. Die Dampondok is goed skoon, netjies en goed toegerus. Daar is ook n baie lekker binnenshuis kuierarea met 'n braai. As ek 'n voorstel kan maak is dit om die huidige klipblad om die huis verder te vat tot voor die kuierarea ook. Met die storm was daar 'n groot modderpoel voor die deur en dan trap mens die modder in die huis in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Giel K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en alles so mooi en goed georganiseer. Sou 'n week daar wou bly maar het getoer. Dankie aan die eienares.

Sal die plek altyd aanbeveel, want daar is so baie potensiaal en natuurskoon. Sterkte daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelleke K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelleke K
Gesin met tieners

Netjiese en rustige verblyf by Dampondok.

Ons het heerlik in Dampondok gebly. Baie netjies en gerieflik. 11km van die dorp. Eienares is ook baie aangenaam. Braaiarea ook mooi ingerig. Zastron die dorp is verwaarloos maar die omgewing van Dampondok is verskriklik mooi. Hoogs aan te beveel as ? mens rustigheid wil ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudette G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Claudette G
Saam met vriende

Very bad accommodation.

Not clean, all cushions in one room were filthy. Bathroom/toilet section remind me of toilet at primary school! Not what you are expecting from a self-catering cottage. Wooden chairs in the family room/bedroom for light people only! Temperature was 35 degree Celsius and the small bar fridge fitted in that place was not cooling. We filled up ice trays immediately when we arrived at 16h00 as none were available and the next morning ice cubes were still not done. Advertise for 5 persons but only 2 single beds with poor mattresses and a double beds available. Stay away from that place, it is not worth any amount of money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna M
Gesin met klein kinders

Rustig, netjies.

Pragtige plekkie, rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Japie S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Japie S
Gesin met klein kinders

Baie netjies, skoon en rustig.

Voldoende aanwysings. Vriendelik ontvang. Baie netjies, skoon en rustig veral as jy van die stad afkom. Daar is alles wat jy nodig het. Baie lekker en oorspronklike braai area. Sal altyd weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dampondok se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet. Ons sien julle weer.

Die Dampondok
Lacya G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Lacya G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, lekker warm water en goeie kombuisgereedskap.

Baie lekker gebly met alles wat mens benodig. Dis rustig op 'n plaas, net die padaanwysings vanaf die hoofpad ontbreek en die grondpad was baie sinkplaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dampondok se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Lacya, ons beoog om die jaar nuwe aanwysingsborde op te sit, wat die pad aanbetref, is dit ongelukkig nie ons private pad nie, so ons kan nie self die sinkplaat pad regmaak nie, sal probeer om ons munisipaliteit te benader om dit reg te maak.

Die Dampondok
Gert C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert C
Gesin met tieners

Iets unieks.

Dit was 'n heerlike wegbreek-oorslaap op pad na ons vakansie toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenhoek Farm, Zastron, 9950, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1Y2UyMTM1LTQ3ZWItNGYzMi1hOWI1LTRjMGUxNjVlYmVhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 6 mense 29 5 1 5 Groenhoek Farm Zastron 9950 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.301349289385 27.199652296716
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem