+13

Die Dampondok

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenhoek Farm, Zastron, 9950, Vrystaat
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Dampondok bied selfsorgverblyf 11 km vanaf Zastron en kyk uit oor 'n pragtige dam en berge. Dit is jou ideale wegbreek van alledaagse take en die perfekte tyd om saam met familie, vriende en jou lewensmaat deur te bring.

Hierdie goed ingerigte kothuis bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n oopplan-area met 1 dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 'n gesinsbadkamer met 2 storte. Die kombuis is toegerus met 'n Dover-stoof wat die ketel aan die kook hou en warmte gee gedurende die winter, sowel as 'n mikrogolfoond en yskas. Die sitkamer bied gemaklike rusbanke.

Buite sal jy 'n braai-area vind om die ontspannende omgewing te komplementeer.

'n Staproete is beskikbaar met 'n verskeidenheid voëlspesies om dop te hou vir natuurliefhebbers.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Kaggel
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Carel V
Saam met lewensmaat
5.0
Uistekende naweek rusplek, waarde vir geld. Baie lekker, gemaklike verblyf met lekker kuierarea.
Nov 2025
Pieter A
5.0
Fantastiese oornaggeriewe. Goed ingerig. Die weer was teen my om alles ten volle te benut, maar ek en my poms het nogtans baie lekker gekuier en gerus...
Sien meer
Okt 2025
Mitch P
Besigheidsreis
5.0
Baie netjies en skoon, vriendelike mense. Sien sterre.
Mei 2025
Pieter R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustige kuier. Baie gerieflik met pragtige uitsig oor die dam en berg in die agtergrond. Herfskleure van populieren het dit nog meer besonder gem...
Sien meer
Apr 2025
Ian V
5.0
5 stars. I loved it. Perfect location. Spacious and well equipped. Very clean and loaded with charm. It is not another wannabe lodge - ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Bronwyn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 73

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Groenhoek Farm, Zastron, 9950, Vrystaat
  • Gaste dink Die Dampondok het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenhoek Farm, Zastron, 9950, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b3105d2e4ec76e3ef87a483b9848237c380f5eeaee267ce965aaeeebdf559504d955561184f923b25cdc32062b2ec249766?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 5 mense 39 5 1 5 Groenhoek Farm Zastron 9950 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -30.301349289385 27.199652296716
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang