+25
Selfsorg in Darling

Die Dorphuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Cecilia P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Exceptionally well equipped without being cluttered, clean and airy. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Val D
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

An excellent location for a very comfortable stay. My stay was as good as ever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelyne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

N plek om aan te beveel. Dit is 'n uiters netjiese eenheid, pragtig en skoon, ek sal dit 100% aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Baie skoon en netjies. Goed geleë om die dorpie te voet te verken. Baie skoon en netjies. Dis baie naby aan die hoofpad deur Darling wat alles binne loopafstand plaas, maar verkeer geraas het my bietjie gepla. Die plekkie is geleë op die boonste vloer wat beteken dat ek al ons pakkies teen die trappe moes opdra na die boonste vloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Val D
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

An excellent self-catering stay. I will definitely return. Excellent, there was nothing I could find fault with. The attention to detail for a great stay was all there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Goeie waarde vir geld. Ek het heerlik gebly en sal dit weer gebruik! Alles was mooi skoon en netjies. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette V
1 nag
5.0
Aug 2025

Netjies en stylvol. Goed geleë, netjies en stylvol versier. Lieflike beddegoed en heerlike gastegeskenkie. Die steil trappe tot op die tweede vloer, waar die eenheid geleë is, is moontlik 'n hindernis vir party mense. Die "blinds" by die voordeur bied ongelukkig nie volle privaatheid nie, maar aangesien die eenheid op die punt is, is daar geen voetverkeer voor die deur nie. Sal weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shereen W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Die dorphuis se kuier was lekker. My naweek was fantasties, ek sal weer 'n naweek by die dorphuis wil kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadja G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustig, kalm, vreedsaam. Baie lekker gebly! Ons was mal oor die plekkie, wens ons kon langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gerieflik, stylvol en gemaklik. Ons het slegs een aand by die Dorphuis oorgebly, en sal graag weer bespreek. Die plekkie is baie gerieflik en stylvol ingerig, met alles wat jy kan nodig kry. Die gastegeskenkie van Darling toffies, beskuit en gebottelde water was ook 'n baie spesiale verrassing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3 Lang Street, Unit 4, Die Dorphuis, Darling, 7345, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbeb302563e48bda377db47c45a3979e54c11fb20359ef99db05452185d00714620211803f30c157a60f14bf9e6f0803a7c11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 3 Lang Street Unit 4, Die Dorphuis 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3757208 18.3788031
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang