+25

Die Dorphuis

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Lang Street, Unit 4, Die Dorphuis, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Dorphuis is in Darling geleë en vorm deel van die Kaapse blommestreek wat vir sy ryk verskeidenheid blomplante bekend is.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n eetarea en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus.

Geriewe en aktiwiteite in Darling sluit wynproe, restaurante, koffiewinkels, olyfproe en bierproe in. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Theresa S
Besigheidsreis
5.0
Goeie waarde vir geld. Ek het heerlik gebly en sal dit weer gebruik! Alles was mooi skoon en netjies. Baie dankie!
Okt 2025
Lizette V
5.0
Netjies en stylvol. Goed geleë, netjies en stylvol versier. Lieflike beddegoed en heerlike gastegeskenkie. Die steil trappe tot op die tweede vloer, w...
Sien meer
Aug 2025
Shereen W
Saam met lewensmaat
5.0
Die dorphuis se kuier was lekker. My naweek was fantasties, ek sal weer 'n naweek by die dorphuis wil kuier.
Jul 2025
Nadja G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, kalm, vreedsaam. Baie lekker gebly! Ons was mal oor die plekkie, wens ons kon langer bly!
Jul 2025
Minette V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, stylvol en gemaklik. Ons het slegs een aand by die Dorphuis oorgebly, en sal graag weer bespreek. Die plekkie is baie gerieflik en stylvol ...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 3 Lang Street, Unit 4, Die Dorphuis, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Dorphuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Lang Street, Unit 4, Die Dorphuis, Darling, 7345, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbeb302563e48bda377db47c45a3979e54c11fb20359ef99db05452185d00714620211803f30c157a60f14bf9e6f0803a7c11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 3 Lang Street Unit 4, Die Dorphuis 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3757208 18.3788031
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang