+24

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

50% AF!
Winteraanbod
Bly 2 nagte en betaal slegs vir 1. Geldig vir verblyf vanaf 17 Jun 2026 tot 31 Aug 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Seekat Street, Glentana, 6525, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Die Fijnbos is in Glentana geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die Fijnbos bestaan uit 2 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit beskik ook oor 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke, sowel as 'n TV met DStv, en 'n eetarea met ruim sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die eenheid lei na 'n patio met lieflike braaigeriewe en buitemeubels beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.

Die eiendom is op die groen gordel en spog met pragtige voëllewe. Dit is slegs 100 m van die Glentana-hoofstrand af.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Natasja G
Gesin met tieners
5.0
Perfek. Baie lekker gebly by Fijnbos - sal beslis weer daar gaan bly.
Sep 2025
Andre Human V
Gesin met tieners
5.0
Baie gerieflik en stylvol. Het dit vreeslik baie geniet.
Aug 2025
Irma F
Saam met lewensmaat
5.0
Die plek is volledig toegerus en gerieflik. Uitstekende verblyf!
Jul 2025
Hanlie M
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon en 'n oog vir detail! Heerlik gebly! Beslis 'n oog vir detail, netheid en alles wat mens nodig het. Die beskuit was uit die boonste rak...
Sien meer
Apr 2025
Mandy B
5.0
Awesome. Baie cosy, netjies en rustig.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 3 Seekat Street, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Fijnbos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
50 % AF
R1 700 R850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 700
50 % AF
R1 700 R850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 700
50 % AF
R1 700 R850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

3 Seekat Street, Glentana, 6525, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9abe4d73363b82672283267a648fbacfe14f14f00e3485c8d66c1603b49f8450bca698b6a9ade756e4e70db975279c58a9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R850 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 3 Seekat Street Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.048507356672 22.313226526389
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang