Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (47)
B&Bs (3)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (42)

Resensies van Glentana

4.7 / 5  
volgens 63 resensies
Lees regte resensies van Glentana van 63 geverifieerde gaste.
Indien jy Glentana besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glentana.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glentana akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glentana Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glentana Akkommodasie

45 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 430
R1 216
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Glentana

Rest a Bit at Glentana is in Glentana, 20 km suid van George op die Tuinroete geleë. Die omgewing is ook bekend as die mees gematigde klimaatstreek in die land en dis selde warmer 28 grade. Van die beste gholfbane ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Glentana

Die Fijnbos bied gehalteverblyf in Glentana aan ’n gesin of ’n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Verblyf word in 2 eenhede aangebied naamlik...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Glentana

Bergland Vakansiehuis is in Outeniquastrand/Glentana, Groot-Brakrivier geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besiensw...

25% af Laaste Kans!
VanafR1 650
R1 238
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Glentana

Pearl White Sands is in die kusdorpie Glentana tussen Mosselbaai en George. Pearl White Sands is in 'n privaat doodloopstraat en bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 privaat woonstelle. Gaste kan pragtige see-uitsig...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Glentana

The Cabin is in Outeniqua Strand geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Let daarop dat die eienaar op die ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Glentana

Clouds End Boutique Hotel is in Outeniqua Strand tussen George en Mosselbaai en bied luukse kamers net 900 m van die strand af. Verblyf is beskikbaar in kamers wat elk geskik is vir 2 gaste en wat na balkonne met ...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Glentana

Glentana Beach Vibes is 'n gesellige vakansiehuis net oorkant Glentana se strand. Hier kan gaste lekker langs die strand wandel en die kalmerende klanke van die see waardeer terwyl hulle op die veranda ontspan en ui...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Glentana

Villa Litori is 'n vakansiehuis in Glentana. Dié vyfslaapkamerhuis is reg op die strand en het lieflike uitsigte oor die see en strand. Dié huis beskik oor 5 slaapkamers, 5 badkamers, 'n oopplan-kombuis, TV-kame...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Glentana

Amelia's by the Sea is in Groot Brak geleë en bekend vir sy skilderagtige roetes, strande, wynproe, voetslaanpaaie en wildreservate. Dit is die perfekte wegbreek vir diegene wat 'n besige lewe wil ontsnap. Verblyf...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glentana

C-nic Route Glentana bied gehalte-vakansieverblyf met 'n pragtige see- en berg-uitsig. Dit is naby hoofweë, die strand, winkels en restaurante, maar nie naby die strandfront nie. Die kothuis het 3 slaapkamers met ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Glentana akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]