+119

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 504 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Pierre D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

My staatmaker oornagstop! Ek gebruik Die Herehuis gereeld as oornagverblyf tussen Gauteng en die Kaap. Dit is goed geleë in 'n stil gebied. Diens is altyd vriendelik en die kamers netjies, en die prys billik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Waarde vir geld en baie gemaklik. Beslis waarde vir geld en baie gemaklik gebly. Die kos was ongelooflik lekker en presies wat ons nodig gehad het na 'n lang dag se ry. Baie dankie vir al die gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Skoon, gerieflik en veilig. Heerlike verblyf, met ruim plek vir gesin met klein kinders. Skoon, veilig en goeie kliëntediens. Heerlike restaurant ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucy R
1 nag
5.0
Apr 2026

Oasis. Great location. A true oasis in the heart of Beaufort West. Very safe parking right by the room. We were offered dinner on the premises, which was delicious. Very friendly reception and the room was comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindy E
1 nag
5.0
Mrt 2026

Spotlessly clean and peaceful. Excellent place for stopping over. Wonderful stay - place was spotless, dinner absolutely delicious and the environment was peaceful. Would love to spend an entire weekend at some point instead of just an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Home on the road. Second visit this holiday and we were welcomed like family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Machtild H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlike kos, vriendelike diens. Ja, dankie, toilet raas in nr 10 wanneer water intap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Banus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Aangenaam in so 'n netjiese veilige omgewing. Heerlik gebly in 'n netjiese skoon kamer met al die geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Surprisingly spacious rooms and courtyards. It was a huge surprise after entering the gate and passing the reception, a big room and a very spacious courtyard with a nice pool area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Dit was definitief vreeslik aangenaam, dankie! Baie dankie wil ons sê vir die gasvryheid en toestemming nadat ons per ongeluk laat eers gearriveer het. Ons het die oorslaap baie geniet, alles was perfek en die stilte en gasvryheid spreek vanself! Ons het dit so geniet, dat met ons terugkeer vanaf die sake reis het ons weer u as tuiste gebruik, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ralph Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 504

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

15 De Villiers street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 62 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxZjVhMGZjLWZiMGYtNDQ2Ni05NmFkLWY4OWJlYjM2MjA5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 504 5 1 5 15 De Villiers street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.352338068822 22.586047947407
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang