Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 484 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Armand D
1 nag
5.0
Des 2025

Netjies en skoon. Baie lekker gebly en.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
1 nag
5.0
Des 2025

Baie goed geleë. Kamer was skoon, netjies en goed toegerus. Ja, ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gb J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Stylvolle gastehuis met goeie skoon geriewe. Netjiese, ruim kamers. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitstekende oornag akkommodasie met vriendelike personeel. Dis 'n pragtige plek met baie goeie ontvangs. Akkommodasie was gerieflik en baie skoon gewees. Die kos was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amarie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker en netjies. Baie lekker gebly, pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mentz K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dis skoon en netjies en goeie diens. Baie lekker. Ons hou van die fasiliteite en ook die feit dat ons hondjie ingeneem kon word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlike oornagverblyf! Heerlike oornagverblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustige aand gehad in veilige omgewing. Lekker blyplek, goed toegerus met alles wat nodig is. Netjies, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gemak en pragtig. Netjiese, baie mooi kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem H
1 nag
5.0
Aug 2025

Great value for money! My new go-to destination when in transit through BF West. Great location. Reception handles arrivals very efficiently. Very good security and ample, spacious parking. Clean, and a lot of attention to detail. Easy to depart with the key-drop system.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ralph Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 484

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

15 De Villiers street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 62 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxZjVhMGZjLWZiMGYtNDQ2Ni05NmFkLWY4OWJlYjM2MjA5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 484 5 1 5 15 De Villiers street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.352338068822 22.586047947407
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang