+119

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 499 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Johannes V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Home on the road. Second visit this holiday and we were welcomed like family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Machtild H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlike kos, vriendelike diens. Ja, dankie, toilet raas in nr 10 wanneer water intap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Banus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Aangenaam in so 'n netjiese veilige omgewing. Heerlik gebly in 'n netjiese skoon kamer met al die geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Surprisingly spacious rooms and courtyards. It was a huge surprise after entering the gate and passing the reception, a big room and a very spacious courtyard with a nice pool area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Dit was definitief vreeslik aangenaam, dankie! Baie dankie wil ons sê vir die gasvryheid en toestemming nadat ons per ongeluk laat eers gearriveer het. Ons het die oorslaap baie geniet, alles was perfek en die stilte en gasvryheid spreek vanself! Ons het dit so geniet, dat met ons terugkeer vanaf die sake reis het ons weer u as tuiste gebruik, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Skoon, netjiese sentraal geleë akkommodasie. Verblyf was baie netjies en skoon. Ek het saans werk gehad om te doen, die enigste probleem wat ek ondervind het, was dat daar nie 'n voldoende werksoppervlak in die betrokke kamer was nie. Verder het ek geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus J S
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2026

Pleasant. Overnight while travelling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lindi L
1 nag
4.2
Feb 2026

N/a. Aangename verblyf, maar klein probleme. Ons het 3 uur ingeklok en daar was vuil borde en koppies buite op die stoep se tafel, en daar was geen stortseep. Die fout was egter vinnig reggestel nadat ontvangs ingelig is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Johan S
1 nag Gesin met tieners
2.8
Jan 2026

N Enkelaand oornag oppad Kaapstad toe. Aandete en ontbyt en n geruste nagrus. Die beste gastehuis waar ek al ooit gebly het! Vyfster alles van geriewe en kliënte sorg tot die maaltye! En hul maaltye is net absoluut fantasties.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Charise V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ons het ons verblyf by Die Herehuis baie geniet en sal dit met graagte aanbeveel. Ons sal beslis Die Herehuis aanbeveel vir enigiemand wat ’n oornagstop benodig wanneer hulle tussen Gauteng en Kaapstad reis. Die plek is pragtig, met mooi tuine en ’n swembad, en die eenheid was net so mooi en baie gerieflik. Ons het ’n rustige nagrus gehad danksy die gemaklike bed en die lugversorging wat alles lekker koel gehou het. Ons het saam met ons hond gereis en hy was regtig gelukkig in hierdie omgewing. Die beste deel is die restaurant op die perseel – veral ná ’n lang dag se ry wanneer ’n mens net wil ontspan en nie weer wil rondry op soek na ’n eetplek nie. Die kos en die algehele diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ralph Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 499

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

15 De Villiers street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 62 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxZjVhMGZjLWZiMGYtNDQ2Ni05NmFkLWY4OWJlYjM2MjA5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 499 5 1 5 15 De Villiers street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.352338068822 22.586047947407
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang