Die Hok Selfsorg
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Leon & Talita Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 89
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Martin S - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het net daar geslaap en die volgende oggend weer gery.
Ina V - Des 2023
Algehele gradering
Ons het van die plaasatmosfeer gehou. Dis 'n goeie oornagplekkie vir twee.
Juan G - Des 2023
Algehele gradering
Ontspanne en rustige plaas atmosfeer.
Gerda N - Okt 2023
Algehele gradering
Ontvangs was hartlik en vriendelik.
Jacqui D - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker buite die dorp, skoon en netjies.
Annemarie D - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtig, vreedsaam.
Connel I - Jul 2023
Algehele gradering
Baie goed.
Danie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Barne S - Des 2022
Algehele gradering
Goed lekker gebly.
Amanda B - Des 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies. Vriendelike gasvrou.
Horak Incorporated - - Des 2022
Algehele gradering
Koue water.
Lynne S - Okt 2022
Algehele gradering
Very comfortable stay.
Reinette En Pierre V - Okt 2022
Algehele gradering
Geen klagtes. Alles wat ons nodig gehad het.
Esmè S - Sep 2022
Algehele gradering
Honde op buurplaas/hoewe wat hele nag blaf/huil.
Louwtjie H - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier by Vleisfees.
Doanda M - Aug 2022
Algehele gradering
Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en dat julle seker maak ons is warm genoeg in die koue reënweer.
Rudi V - Aug 2022
Algehele gradering
Vinnig en effektief.
Susan H - Jul 2022
Algehele gradering
Veilig en rustig.
Louis C - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik ontspannend en uit die dorp uit.
Lees meerFritz O - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker rustig na 'n lang dag op die motorfiets.
Ian W - Feb 2022
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Lees meerTony S - Jan 2022
Algehele gradering
All one's needs were provided for.
Ankie D - Des 2021
Algehele gradering
Interessante plekkie, met ruim parkering en gasvry ontvangs.
Dolores R - Des 2021
Algehele gradering
Very satisfactory.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie aanvaarbaar.
Die enigste negatiewe punt is dat dit 4 km uit die dorp is en ons het dit nie agtergekom nie. Ons het eintlik verbygery en in die dorp in om die eienaar te ontmoet en is toe teruggelei na waar ons nounet vandaan gekom het op 'n amper leë tenk petrol.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jan En Alta C - Aug 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang. Mooi kamer en badkamer.
Gideon V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Pieter En Marlene W - Apr 2021
Algehele gradering
Die beste - Die Hok.
Elizabeth V - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker plek om te oornag!
Hanna-mare D - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker.
Jan Hendrik B - Sep 2020
Algehele gradering
Gasvrye en vriendelike ontvangs,
Eddie O - Sep 2020
Algehele gradering
Ruim. Lekker. Skoon. Oulik
Nonnie V - Sep 2020
Algehele gradering
Oorslaap.
Die Hok Selfsorg se terugvoer
Die Hok is selfsorg eenhede. Ons het nie 'n rugsakreisegiers houthuisie nie.
Esther R - Aug 2020
Algehele gradering
Skoon rustige verblyf.
Anthea O - Sep 2019
Algehele gradering
Baie mooi plek op die vlakte, veral vir 'n wegbreek.
Annemarie F - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjies en diens uitstekend.
Johlette S - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker en netjiese plekkie om te oornag en ons was baie vriendelik ontvang.
Elzabe C - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Tiny D - Apr 2018
Algehele gradering
Baie rustig, bietjie afgeleë.
Toy N - Nov 2017
Algehele gradering
Lieflike plekkie.
Lara L - Aug 2016
Algehele gradering
Gerieflik vir oornag.
Johann M - Jan 2016
Algehele gradering
Die gastehuis eienaar is professioneel, vriendelik in ingestel op die gas se belange.
Malcolm L - Aug 2015
Algehele gradering
The accommodation was neat and clean and had everything we needed for a few nights.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stiglingstraat 47, Calvina, 8190, Noord-Kaap