+27

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Werner N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Gemaklik en gerieflik. Heerlik, rustig. Het gebruik as oornagplek na 'n geleentheid. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Die Hut
Baie dankie vir die mooi review.

Leane V
1 nag
5.0
Des 2025

Uitstekend! 10/10! Wat 'n lekker plekkie en hulle span het alles en nog meer gedoen om my te help en akkommodeer saam met my hondjie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Die Hut
Baie dankie vir die mooi review.

Wayne P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Good value for money. Nice and clean. Good clean accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franco M
Kort verblyf
3.4
Mrt 2026

Plek met baie potensiaal maar sonder ordentlike aanwysings. Die Hut se kamer waarin ek gebly het, was netjies en skoon en tipies wat mens van 'n gastehuis sou verwag - ruim met lieflike lugverkoeling. Ek vind egter dat geen ordentlike aanduidings aangedui is nie, bv. daar is geen bord wat aandui waar die ontvangs geleë is nie. Ek moes rond vra of daar iemand is wat my te hulp kon wees en toe ek wel iemand vind, het die persoon gesê my kamer se sleutel is in die deur van die kamer. My kamer was egter nie gesluit met aankoms nie. Daar was geen vriendelike verwelkoming of totsiens sê en vra of die verblyf lekker was nie. Ek moes weereens rondsoek na iemand om my kamer se sleutel te oorhandig na verblyf. Ek het toe opgeïnding om dit vir een van die kombuis personeel lede te gee. Die verblyf oor die algemeen was nie te onaangenaam nie en die bietjie mense met wie ek te doen gekry het, was baie vriendelik. As enkelreisiger sou ek wel verkies om ontbyt in die gemak van my eie kamer te nuttig eerder as in 'n groot saal waar daar slegs tafel gedek word vir die gaste wat ontbyt wil hê. Ek werk maar van die veronderstelling dat dit Moorreesburg is en dat daar nie veel aandag gegee word aan die kleiner detail in die lewe nie, maar dit is klein jakkalsies wat op die ou einde die spreekwoordelike groot wingerde kan verwoes. Ek sal aanbeveel dat daar duidelike bordjies na 'n ontvangs van die een of ander area verwys. Daar was selfs 'n ander gas wat aan my kamer deur geklop het en gevra het waar ontvang is sodat hulle kan inboek. Net 'n bewys dat ek nie die enigste persoon is wat verward was oor dit nie. Ek sou ook verkies dat daar aangeduide parkeerplek aangetoon is, wat daar ook nie was nie en mens moet maar onder die eerste en naaste boom stop vir 'n bietjie koelte. Die plek het beslis potensiaal maar word in myns insiens swak bestuur. Dit is die basiese wat klaarblyk oorgesien word. Nie te min was die verblyf tog in 'n mate aangenaam nie, maar daar is definitief baie dinge wat verbeter kan word.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sandra C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Jan 2026

Horrible. Accommodation was not too bad considering the location and town. However, the service and host were very unfriendly and we did not feel welcomed, which did put a damper on our visit and the reason we booked. Breakfast was terrible. A notice in the rooms saying no eating and no music allowed. Old linen. A bad experience for out-of-town people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Sharon
Die Hut
I am truly sorry for the unpleasant experience you had. Unfortunately, there was significant confusion regarding the bride, room allocations, and guest names, which led to the situation being very disorganised. Please note that all the bedding is brand new, and the room was renovated just before the end of last year. We do not allow eating in the rooms, as guests often eat on the beds, which results in stained bedding. The room is a guest room and not a self-catering unit. Breakfast was served buffet-style and included bean-to-cup coffee, a selection of juices, yoghurt and muesli, as well as eggs, bacon, three types of sausages, toast, mushrooms, cheese, and jam. Once again, I sincerely apologise for your negative experience.

Jannie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ek het net oornag plek gesoek maar soveel meer gekry. Ek het baie lekker gebly, vreeslik rustig en netjies, hulle het tot vir 'n braaier nader gesleep, potato bake gegee en Sondag oggend se ontbyt was ingesluit by die baie billike prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Pure plaas atmosfeer amper in die dorp. Skoon en netjiese kamer, badkamer. Baie lekker gebly. Vriendelike en hulpvaardige staff. Vriendelike verwelkoming. Die lekkerste ontbyt. 10 uit 10 vir Die Hut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid M
1 nag
5.0
Mrt 2024

Ek sal weer hier oorslaap. Dit was baie lekker gewees. Die plekkie is beautiful, skoon en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Heerlik, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luke D
1 nag
4.8
Sep 2024

Awesome sauce. Stay was fantastic. It was open, spacious and super cozy!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Ebenhaezer Farm, 1 Reservoir Street, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb48158c884528a876a7ff86d62ae0bade779cce4aa439d5e5a361a1d9aea2ab50b211dc2ea313be6c3f41c5b33bdbc1121b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Ebenhaezer Farm 1 Reservoir Street 7310 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.157053082441 18.656115531921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang